Kus tot kruin - ๐Ÿ† die toekoms van ons luiperds โ€“ wie beskerm hulle? 08 Oktober 2026

Loading player...
๐Ÿ† Die toekoms van ons luiperds โ€“ wie beskerm hulle?
In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met dr. Bool Smuts oor die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing se nuwe Luiperdbewaringstrategie.
๐ŸŒฟ Wat behels die nuwe strategie en waarom is dit nodig?
๐Ÿ† Watter bedreigings staar Suid-Afrika se luiperdbevolking in die gesig?
โš–๏ธ Hoe kan bewaring en die belange van grondeienaars met mekaar versoen word?
๐ŸŒ Wat beteken hierdie strategie vir die toekoms van luiperds in ons land?
๐ŸŽง Luister weer na hierdie interessante gesprek op SFM Streek RADIO se Facebook-blad.
๐Ÿ“ป 90.1 FM โ€“ Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysna
๐Ÿ“ป 104.1 FM โ€“ Oudtshoorn, Uniondale en die Langkloof
๐Ÿ•ฆ Kus tot Kruin โ€“ elke Donderdag om 11:30
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Luiperdbewaring #BoolSmuts #FredOrban #Natuurbewaring #Tuinroete #Biodiversiteit
8 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! Is โ€™n finansiรซle plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? ๐Ÿค” ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiรซle beplanning jou toekoms kan verander. ๐Ÿ’ก โ€™n Finansiรซle planโ€ฆ
27 Oct 9 min

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING ๐Ÿ‘ฅ In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzรฉ nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend: ๐Ÿ”น Lynette Meyer ๐Ÿ”น Willem Faber ๐Ÿ’ฌ Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe en watter prioriteite hulle inโ€ฆ
21 Oct 19 min