🎓 HARTLAND AKADEMIE – 'n Nuwe hoofstuk vir Afrikaanse Onderwys in Hartenbos - 08 Oktober 2026

Loading player...
🏫 Hartland Akademie, ’n nuwe Christelike Afrikaanse skool in Hartland Landgoed, open in Januarie 2027!
🎙️ Danny gesels met die nuwe skoolhoof, Hennie Louw, oor:
✅ Die visie vir Hartland Akademie.
✅ Die samewerking met die MOS Inisiatief en Doxa Deo Education.
✅ Grade, toekomsplanne en inskrywings vir 2027.
🎧 LUISTER WEER en ontdek wat dié nuwe skool vir die Hartenbos- en Mosselbaai-gemeenskap bied!
📻 SFM Streek Radio | 90.1 & 104.1 FM

#HartlandAkademie #Hartenbos #Mosselbaai #AfrikaanseOnderwys #SFMStreekRadio #LuisterWeer
8 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes