Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,975 Episodes
1940 – 1960

ToekomsVenster: Christus en geld

Baie dankie Here vir die wonderlike lesse wat U my leer rondom geld. Help my asseblief om al die waarhede rakende geld en besittings met getrouheid na te kom.
9 Mar 2018 3AM 3 min

ToekomsVenster: Waarhede rondom offergawes

Here, baie dankie vir elke geleentheid wat ek het om vir U offergawes te kan bring. Ek bid dat my offergawes op goeie grond sal val en dat U liefde ook so sigbaar sal word aan almal.
7 Mar 2018 3AM 3 min

ToekomsVenster: Die derde tiende

Here, baie dankie vir die beginsel wat vasgevang is in die gee van die Ou Testamentiese tiendes. Help my om dit ook vandag in my offers toe te pas.
22 Feb 2018 3AM 3 min

ToekomsVenster: Die tweede tiende

Here, met my offer sê ek dankie vir al die goeie gawes wat ek van U ontvang. Help my asseblief om gehoorsaam te wees aan U stem wanneer U met my praat oor my offers.
21 Feb 2018 3AM 3 min

ToekomsVenster: Die kerk en geld

Here, baie dankie dat ek U met my offers kan dien om so U koningkryk op die aarde te vestig. Ek bid dat my offergawe op vrugbare grond sal val om ook so 'n verskil in iemand se lewe te maak.
12 Feb 2018 3AM 3 min
1940 – 1960