ToekomsVenster: Waar maak jy jou skatte bymekaar?

Loading player...
Om ryk te wees in God is ware rykdom. God seën ook mense wie se prioriteite reg is.
3 Sep 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min