ToekomsVenster: Ek wil U ’n geheim vertel

Loading player...
Skop jou skoene uit. Haal diep asem. Word bewus van Sy teenwoordigheid. Slaak ’n sug van verligting. Kom tot rus. Hy verstaan. Hy is by jou.
17 Aug 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min