ToekomsVenster: Aanhouer wen

Loading player...
Volhard in gebed. Bid sonder ophou. God toets ook die erns waarmee
ons ’n saak benader.

Vertrou Hom en bly bid en waak. Dis ook ’n vorm van geloof.
5 Aug 2018 3PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min