ToekomsVenster: Ek wens ek weet wat om te doen

Loading player...
Gebed: Ek wil hoor wat U oor my uitdagings sê en nie weer my eie kop volg nie. Dis juis waarom ek in hierdie penarie sit. Help my asseblief daarmee. Amen.
5 Aug 2018 3PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min