ToekomsVenster: Bid gelowig en moenie twyfel

Loading player...
Om met geloofvertroue te bid en nie te twyfel nie, veral as die antwoord oënskynlik uitbly, is ’n gawe. Ons elkeen kan dit van die Here vra, nie waar nie.
3 Sep 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min