OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
2080 – 2100

Agri Hour: 5 November, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the managing editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
4 Nov 2021 7AM 8 min

Agri-uur: 4 November, Isabel Kruger

Daar is verskeie voorsorgmaatreëls wat in ag geneem word wanneer vee verkoop of aangekoop word. Hierdie maatreëls sluit in om die regte dokumentasie in te vul en byderhand te hou. OFM-nuus se Elsabé Richard gaan vandag voort om met Isabel Kruger, voorsitter van die Veediefstal Voorkomingsforum in die Vrystaat, hieroor…
4 Nov 2021 2AM 5 min

Agri-uur: 4 November, Willem de Chavonnes Vrugt

Daar is verskeie voorsorgmaatreëls wat in ag geneem word wanneer vee verkoop of aangekoop word. Hierdie maatreëls sluit in om die regte dokumentasie in te vul en byderhand te hê. OFM-nuus se Elsabé Richard, gaan vandag voort om met Isabel Kruger, voorsitter van die Veediefstal Voorkomingsforum in die Vrystaat, hieroor…
3 Nov 2021 8AM 4 min

Agri-uur: 4 November, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
3 Nov 2021 3AM 1 min

Agri-uur: 3 November, Isabel Kruger

Artikel 6 van die Wet op Veediefstal, Wet Nr 57 van 1959, het te doen met die oordrag van eienaarskap van vee. Volgens Isabel Kruger, voorsitter van die Veediefstal Voorkomingsforum in die Vrystaat, is dit ook dié artikel se sub-artikel 3 wat vereis dat die dokumentasie van die transaksie vir…
3 Nov 2021 2AM 9 min

Agri Hour: 3 November, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
2 Nov 2021 9AM 6 min

Agri-uur: 2 November, Theo Vorster en Nicol Jansen

Verskeie uitdagings en kwessies in die landbousektor is gedurende vanjaar se Agri SA-kongres, onder die vaandel “Oorleef en floreer in die toekoms op die landboumanier,” onder die loep gebring. Theo Vorster, uitvoerende hoof van Galileo Capital, het 'n paneelbespreking gelei wat verskeie warm onderwerpe aangespreek het wat die sektor tans…
2 Nov 2021 1AM 5 min

Agri-uur: 1 November, Johan van den Berg

Meeste van die damme in Sentraal Suid-Afrika is reeds vol, en sou ons meer reën ervaar, bestaan daar ‘n moontlikheid van oorstromings in die laagliggende gebiede waar hierdie damme geleë is. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, waarsku ook oor moontlike uitbrake van sprinkaanswerms. Hy het met OFM-nuus se Elsabé…
1 Nov 2021 3AM 4 min

Agri-uur: 29 Oktober, Heinrich Victor

Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n effense verbetering getoon. Dit, ten spyte van die verswakking in die Australiese wolmark. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, sê die verbetering kan grootliks toegeskryf word aan die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Victor met meer…
28 Oct 2021 5AM 4 min

Agri Hour: 29 October, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
28 Oct 2021 5AM 6 min

Agri Hour: 28 October, Zandisile Luphahla

A two-day locust control conference is currently underway in Upington in the Northern Cape where plans are being made in anticipation of another outbreak of brown locusts in central South Africa. This conference comes after sightings of brown locusts were previously reported in the Northern Cape as well as the…
28 Oct 2021 3AM 5 min

Agri Hour: 28 October, Andrew Russell

There is some good news for South African cane growers who were brought to their knees by violent riots in Kwazulu-Natal and Gauteng in July this year. To find out what this good news is, OFM’s Business Hour presenter, Olebogeng Motse, speaks to Chairperson of the South African Canegrowers Association,…
27 Oct 2021 8AM 4 min

Agri-uur: 28 Oktober, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
27 Oct 2021 4AM 1 min

Agri-uur: 27 Oktober, Ben Janse van Rensburg

Die teel van skouhoenders is ‘n stokperdjie vir jonk en oud. Dít is volgens Ben Janse van Rensburg, ‘n liefhebber en teler van skouhoenders in Bainsvlei buite Bloemfontein in die Vrystaat. Janse van Rensburg teel onder meer met Poolse nie-bebaarde kuifkoppe en rooskam-bantams en deel dat die versorging van skouhoenders…
26 Oct 2021 8AM 11 min

Agri Hour: 27 October, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
26 Oct 2021 3AM 4 min

Agri Hour: 26 October, Nkonzo Mlongo

Women living in the rural areas of KwaZulu-Natal have ensured that they contribute to a food secure province. In part two of her interview, OFM News' Lee Simmons speaks to Corporate Affairs Executive, Nkonzo Mlongo, about these developments…
26 Oct 2021 2AM 3 min

Agri Hour: 26 October, Paul Makube

The sharp increase in fuel prices is set to have a detrimental effect on the sustainability of Agriculture going forward, and to gain more insight, OFM News' Lee Simmons spoke to Paul Makube, Senior Agricultural Economist at FNB Agribusiness, about the fuel prices…
26 Oct 2021 2AM 4 min

Agri Hour: 25 October, Nkonzo Mlongo

Through various farming food programmes, many women across KwaZulu-Natal have been able to put food on their tables. OFM News' Lee Simmons speaks to corporate affairs executive, Nkonzo Mlongo, about these food programmes…
25 Oct 2021 1AM 4 min

Agri Hour: 25 October, Minister Barbara Creecy

The Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Barbara Creecy, recently hosted a virtual event aimed towards briefing national and international stakeholders on South Africa’s international climate change talks, known as the Climate Change conference (COP 26). Here are some highlights from the minister’s speech…
25 Oct 2021 1AM 5 min

Agri-uur: 25 Oktober, Christo van der Rheede

Stygende insetkoste, soos direkte materiaal, direkte arbeid en ander oorhoofse uitgawes bied 'n groot uitdaging vir voedselproduksie in Suid-Afrika. Om meer hieroor uit te vind, het OFM-nuus se Lee Simmons met Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, gesels…
25 Oct 2021 1AM 4 min
2080 – 2100