'n Gedifferensieerde boerdery hou verskeie voordele in. Een hiervan is dat jy jou risiko's kan versprei. Dit is volgens Rooth Kilbourne, 'n boer uit die Lichtenburg/Hartbeesfontein-omgewing in Noordwes. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
OFM het gister in Lichtenburg in die Noordwes gekuier en het in samewerking met NWK ‘n Agri-uur-aand aangebied. Arno van Vuuren van NWK het tydens sy voorlegging veral die belangrikheid van die gebruik van tegnologie in boerderye benadruk. OFM-nuus se Elsabé Richard het ná sy voorlegging met hom gesels…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
“Die armoede en ellende wat deur die droogte veroorsaak is, vreet Kenhardt soos ’n wurm van binne af op.” Dit is net een van die sielskuddende sinne uit die boek ‘Lafenis in die Droogte’, geskryf deur Marzahn Botha, ‘n vryskut-fotojoernalis en toergids. Dié fotoboek ontrafel die nagevolge van jare lange…
Die impak van veediefstal word nie altyd besef nie en dié misdaad is ‘n emosionele saak vir boere. Dit is volgens Jess de Klerk, ‘n verteenwoordiger van Saai, wat sê daar word jaarliks in die Vrystaat alleen, sowat 4 000 veediefstalsake gerapporteer, maar daar is ook baie gevalle waar boere…
Hoewel sekere dele van die Noord-Kaap stortende reënval ervaar het, is daar ook dele, soos die Steinkopf-omgewing, wat net 4mm reën gemeet het. Sybil Visagie, stigter van die droogtehulp-organisasie ‘Save the Sheep’, sê ten spyte hiervan bly boere steeds hoopvol. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
More green veldfires were reported during this fire season compared to the previous season. This is due to the large number of veldfires that occurred last season. To find out more about what green veldfires are, OFM News’ Lee Simmons spoke to Johann Breytenbach, Manager at the Free State Umbrella…
The recent Medium Term Budget Policy Statement (MTBPS) was informative for many in the agricultural sector. Agricultural economist at Agri SA, Kulani Siweya, says the budget policy statement was encouraging and that they are looking forward to February next year when the main budget will be presented. OFM News’, Lee…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Lee Simmons speaks to the managing editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n verswakking getoon. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, sê dit kan toegeskryf word aan die verswakking in die Australiese wolmark, asook die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Victor met meer…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
‘n Nuwe navorsingstudie toon aan dat die manier waarop Nieu-Seelandse gras-gevoerde beesvleis geproduseer word, ‘n uitwerking op gesondheid en spysvertering het. Dit is volgens ‘n artikel wat deur die Rooivleisprodusente Organisasie (RPO) gepubliseer is. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer hieroor…
Suid-Afrikaanse skoolverlaters het nou die wonderlike geleentheid om ‘n gapjaar in landbou te neem. Diegene wat kwalifiseer vir die program kan daarna uitsien om praktiese ondervinding in landbou op te doen, terwyl hulle ook elke minuut daarvan sal geniet. Emmie Pietersen, direkteur van Peritum Agri-instutuut, wat in samewerking met Reitz…
Vrystaat Landbou (VL) het verlede Vrydag aan ‘n openbare verhoor met die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) deelgeneem. Dr. Jack Armour, kommersiële bestuurder van VL, sê die organisasie het sy kommer oor hoë elektrisiteitstariewe uitgespreek en hoe dit die landbougemeenskappe raak. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor…
Daar is gedurende die afgelope naweek nóg bruinsprinkane in die Noord-Kaap aangemeld. Dié keer in die De Aar-omgewing. Die provinsiale Departement van Landbou het vroeër aangekondig dat bruinsprinkane in onder meer die Springbok-omgewing opgemerk is. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gepraat…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Die warm somermaande kan ‘n negatiewe effek op byeboerderye hê. Maar Jana du Plessis, ‘n suksesvolle byeboer uit die Keimoes-omgewing in die Noord-Kaap, sê daar is ‘n paar dinge wat byeboere kan doen om bye gedurende warm dae te ondersteun. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
The Automobile Association (AA) will approach parliament to find out why the Department of Mineral Resources and Energy’s announcement on record high petrol prices was kept to the last minute on Election Day, which was last week Monday. This comes as farmers and agricultural organisations, along with many other concerned…
Die veiligheid van landbougemeenskappe langs die Suid-Afrika/Lesotho-grens bly steeds ‘n groot bron van kommer. Dit, nadat drie plaaswerkers onlangs op die plaas Balmacara in die Vanstadensrus-area aangeval en geskiet is Volgens Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Landelike Veiligheidskomitee, is die plaas Balmacara al vir jare gekenmerk…
8 Nov 2021 2AM
4 min
2060 – 2080
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.