Vir 11 dae, vanaf 27 April tot 7 Mei 2022, beplan Bloemskou ‘n propvol program, wat 13 nasionale kampioenskappe sowel as die grootste opelug-saalperdskou ter wêreld insluit. Elmarie Prinsloo, hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, sê hulle maak hierdie datum met groot hoop en vertroue bekend aangesien Bloemskou die afgelope twee…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
‘n Toename in veediefstal dié tyd van die jaar én dieregesondheid is van die voortdurende uitdagings wat die rooivleisbedryf ervaar. OFM-nuus se Elsabé Richard het weer met James Faber, voorsitter van die nasionale Rooivleis Produsente Organisasie, gesels om uit te vind hoe dit tans met die bedryf gaan en hoe…
The Department of Forestry, Fisheries and the environment has opened up their applications for the fishing right allocation process for 2021, otherwise known as STRAP. OFM News’, Lee Simmons, contacted the spokesperson of the Department, Albi Modise, who alongside stakeholders commented on the initiative. Here are they…
OFM-nuus se Lee Simmons gesels vanoggend met Theo de Jager, president van die Wêreld Boere-organisasie en direksievoorsitter van SAAI, wat verlede week die 2021 Landbou Oscar-toekenning ontvang het. Hier is daardie onderhoud…
Die verbetering in die Australiese wolmark sowel as die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede, het vandeesweek gelei tot die versterking in die Suid-Afrikaanse wolmark. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Daar is steeds rampdroogtegebiede van die Noord-Kaap wat dringend opvolgreën nodig het sodat die veld dáár kan herstel. Hierdie droë gebiede het gedurende die laaste week van Oktober wydverspreide reënval ervaar. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê hulle is hoopvol dat opvolgreën gaan val aangesien die Suid Afrikaanse Weerdiens…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
Die proefplaas van die Sentrale Universiteit van Tegnologie, Vrystaat (SUT), het sowat vier hektaar sorghum aan boere geskenk nadat hulle lande deur veldbrande verwoes is. SUT se Operasionele Plaasbestuurder, Jan Jacobs, brei meer hieroor uit. Hier is Jacobs…
Beperkte landbougrond, aardverwarming en ‘n groeiende wêreldbevolking is enkele van die uitdagings wat produsente in die gesig staar, maar Arno Janse van Vuuren, NWK se Bestuurder Landboubestuurdienste, sê produsente moet nou juis begin maniere vind om hierdie uitdagings aan te pak om aanhou kos te produseer. Hy het verlede week…
South Africa’s general electricity supply is an issue that not only affects the broader public, but also large and small scale farmers. Dr Jack Armour, Commercial Manager at Free State Agriculture, says that load-shedding is a big concern as irrigation, poultry, dairy and pig farmers, amongst others, are suffering huge…
In today’s insert, on OFM News' Agri Hour, Lee Simmons speaks to the managing director (MD) of the South African Equine Health and Protocols (SAEHP), Adrian Todd, about African Horse Sickness, otherwise known as AHS and its affects. Here is that interview…
Die kanse is groot dat ons vanjaar ‘n nat Kersfees gaan hê. Dit, soos sekere gedeeltes van die land reeds soveel as 150mm reën gekry het, en Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê dat dit moontlik die tendens in Desember gaan wees. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Die Vrystaatse damvlakke lyk oor die algemeen beter as wat dit ‘n jaar terug was. Rossouw Botes, DA-raadslid in die Mangaung Metro en die party se woordvoerder oor Watersake, sê twee van die 17 damme wat hy monitor in die provinsie het ‘n afname getoon. Veral besproeiingsboere sal uit hierdie…
Die teel van diere is in die algemeen nié 'n situasie van onmiddellike beloning nie. As 'n mens kyk na skouhoenders en die teling daarvan, is die doel om gewoonlik die standaard van perfeksie oor tyd te verbeter. Ben Janse van Rensburg, ‘n liefhebber en teler van skouhoenders by Bainsvlei…
This year’s COP26 summit – the international climate change summit - brought some disappointment to the global animal welfare association, Four Paws, after the role of factory farming towards the climate crises was not adequately addressed. OFM News’ Lee Simmons speaks to Fiona Miles, director of Four Paws in South…
Die versterking in die Suid-Afrikaanse wolmark kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die verswakking van die Rand teenoor die VSA Dollar. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Lee Simmons speaks to the managing editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
19 Nov 2021 1AM
9 min
2040 – 2060
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.