Agri-uur: 8 Augustus, Stephan Pietersen

Loading player...
Artikel 83 van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes versoek dat produsente jaarliks hulle loonopgawes aan die Vergoedingsfonds moet verklaar. Volgens Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, beskryf dié artikel ook hoe die produsent se rekening bepaal sal word na aanleiding van die lone wat verklaar is en die koers gebaseer op die produsent se subklas.
7 Aug 2022 3PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min