Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek goed gevaar ten spyte van die swakker aanbieding en die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Volgens Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, kan die aansienlike versterking in die Australiese wolmark 'n positiewe aanduiding vir die korttermyn wees. Hier is Victor met meer…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Dit is nie baie ingewikkeld om onvrugbare grond in jou tuin self meer vrugbaar te maak nie. Volgens Thabo Olivier, ‘n voedselsekerheidsaktivis van Bloemfontein in die Vrystaat, moet daar egter eers gekyk word na watter tipe grond dit is, en dit sal dan bepaal wat gedoen moet word om die…
Ons staan aan die begin van planttyd vir die nuwe seisoen met kunsmispryse wat boere na hul asems laat snak. Sommige produkte se pryse is amper 70% hoër as verlede jaar. Siende dat gewasse voedingstowwe nodig het om goeie opbrengste te lewer, het boere nie regtig ‘n keuse nie. Ingrid…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
The University of the Free State (UFS) has kicked off its series on animal research ethics webinars at their postgraduate school, to chat about the value of animal research, among other things. OFM News’ Lee Simmons speaks to Tshepiso Mokoena, senior officer at the postgraduate school, about the series. Here…
Hard work and determination are just two of many secrets to success. This year’s RPO/NERPO Emerging Farmer of the Year, 24-year-old Keneilwe Raphesu, who farms with crops and livestock in the Vaal Triangle, says it is an honour to have received this title after years of hard work and following…
Voerskenkings en donasies vir rampdroogtegebiede het in 2017 momentum begin kry en eksponensieel toegeneem tot en met die uitbreek van die Covid-19 pandemie, wat die ekonomie tot stilstand gedwing het. Dit is volgens Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap. Hier is hy met meer hieroor…
OFM-nuus se Lee Simmons gaan vanoggend voort om in deel 2 van haar onderhoud met Dr Ivan Meyer, Minister van Landbou in die Wes-Kaap, te gesels oor dié departement se pogings om voedselsekuriteit in daardie provinsie te verseker. Hier is die onderhoud…
An increase in water consumption and signs of panting in poultry are just some of the symptoms of heat stress. According to Dr MacDonald Gayakaya, a state veterinarian in Kimberley in the Northern Cape, extremely high temperatures can have a negative effect on poultry farming. However, there are some ways…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou, het as deel van Wêreldvoedseldag, wat op 16 Oktober regoor die wëreld gevier word, ‘n projek genaamd ‘Een Huis Een Tuin’ bekend gestel. Om meer hieroor uit te vind, het OFM-nuus se Lee Simmons met Dr. Ivan Meyer, die Wes-Kaapse Minister van Landbou, gesels…
Dis belangrik dat alle leeuboere in Suid-Afrika deel moet wees van ‘n leeutelersgenootskap. Dit is volgens André Mentz, president van die Suid-Afrikaanse Roofdiervereniging, oftewel SAPA. Mentz sê deur ‘n lid van so ‘n organisasie te word, verseker dit dat boere van behoorlike riglyne, reëls en regulasies verskaf word, wat belangrik…
‘n Skerp daling in temperature was vir die afgelope naweek voorspel, en volgens Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, blyk dit asof die kanse vir reën ná dié koue sal verhoog. Hierdie voorspellings volg nadat maksimum temperature in dele van die Noord-Kaap verlede week tot so hoog soos 40 grade…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n relatief goeie vertoning gelewer en het ook sywaarts verhandel. Dit, ten spyte van die verswakking in die Australiese wolmark en die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, met meer oor vandeesweek se wolveiling…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
Farmers are scheduled to gather at Voorspoed farm, south east of Douglas in the Northern Cape today, as they take hands in prayer. OFM News’ Lee Simmons speaks to Evangelist Angus Buchan about the prayer event taking place today at 12pm and his expectations going into this event. Here is…
Die gevolge van voortdurende droogte en woedende veldbrande kan vernietigend vir boere wees. Dit raak nie net boere se beursies nie, maar ook hulle kernkuddes. Hierdie gevolge lei soms daartoe dat produsente besluit om hulle plaashekke te sluit, maar Chris van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, wat nou…
The cyclical nature of both the mining and agriculture industries place businesses in these industries at risk of being hardest hit by the draft 2021 tax bills which seek to restrict assessed losses for SA businesses. To find out more about this, OFM’s Business Hour presenter, Olebogeng Motse, spoke to…
12 Oct 2021 6AM
5 min
2100 – 2120
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.