Onns gesels met Kobus Vorster, Bestuurder van President Kruger Kinderhuis asook Liauné Goedhals, gemeensskap koordineerder by Atterbury Trust - Terugploeg.
Louis van der Watt Hoof uitvoerende beampte van die Atterbury Property groep, en ook een van die stigters en ‘n trustee van Atterbury Trust en Ananja Koen, Uitvoerende Hoof van Atterbury Trust kom vertel ons waar die droom begin het. Ons gesels ook met Roelien Potgieter, stasiebestuurder van GrootFM oor…
Doepie het Nina bietjie vertel van oorlog ouma en wat sy deesdae aanvang. Nina het dit goed gedink om bietjie met die karakter te gesels en te hoor wie sy is.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.