#OntbytMetDoepieEnNina - Nina Gesels met Oorlog Ouma

Loading player...
Doepie het Nina bietjie vertel van oorlog ouma en wat sy deesdae aanvang. Nina het dit goed gedink om bietjie met die karakter te gesels en te hoor wie sy is.
22 Oct Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Geeweek (Roelien Potgieter en Atterbury Trust)

Louis van der Watt Hoof uitvoerende beampte  van die Atterbury Property groep, en ook een van die stigters en ‘n trustee van Atterbury Trust en Ananja Koen, Uitvoerende Hoof van Atterbury Trust kom vertel ons waar die droom begin het. Ons gesels ook met Roelien Potgieter, stasiebestuurder van GrootFM oor…
26 Oct 20 min