
NaCC keur 19 samesmeltings goed
Loading player...
Die Namibiese Mededingingskommissie sê hy het 19 samesmeltingstransaksies goedgekeur, met vyf onderhewig aan voorwaardes en 14 volledig goedgekeur. Die voorwaardelike transaksies dek farmaseutiese grootmaataankope, marmer en graniet, landbougrond, varkproduksie en belegging. Kommissie woordvoerder Dina /Gowases sê een van die samesmeltings wat goedgekeur is sluit FAO Healthcare se oorname van Nampharm in. Sy verduidelik die voorwaardes van die goedkeuring:

