
Renmotors brul die naweek op Henties
Loading player...
Na sowat 14 jaar sal Hentiesbaai Saterdag weer gasheer speel vir ’n tydren. Die laaste byeenkoms op Hentiesbaai is in 2012 deur die Walvisbaai-motorklub gehou, wat ook Saterdag die vierde rondte van die 2026 Namibiese nasionale tydrenkampioenskap sal aanbied. Die JAC Motors-tydren begin om tienuur by die Hentiesbaai gholfklub. Francois Lottering deel meer met Kosmos 94.1 Nuus:

