
Mapisa-Nqakula se pruik-geskenk draai in hof
Loading player...
Die voormalige minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, hou vol ’n pruik wat in WhatsApp-gesprekke met die militêre kontrakteur Nombasa Ntsondwa-Ndlovu bespreek is, was werklik 'n pruik en nie ’n kode-woord vir geld nie. Sy is in die Hooggeregshof in Pretoria gevra hoekom sy herhaaldelik daarna verwys het. Mapisa-Nqakula, wat deur ’n tolk getuig, erken sy het versuim om die geskenk te verklaar, maar ontken dat sy enige onregmatige voordeel van Ntsondwa-Ndlovu ontvang het:

