
Verbruikersbegrotings gaan onder druk bly
Loading player...
'n Senior ekonoom van FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê die herverskyning van verhoogde geopolitieke spanning, hoër oliepryse en die moontlikheid van hoër huishoudelike leningskoste dui daarop dat verbruikersbegrotings onder druk gaan bly. Kleinhandelverkope was in Julie positief met 'n toename van 3,4-persent jaar-tot-jaar-groei na 1,1-persent in Junie. Mkhwanazi sê dit veronderstel dat verbruikers se besteding beter hanteer is as wat verwag is, soos reeds gesien in die tweede kwartaal se bruto nasionale produk:

