
Suide! Sleep jou sambreel nader!
Loading player...
Met Namibië se jaarlikse reën-seisoen wat gewoonlik die laaste week van September afskop, lyk dit of daar moontlik nog goeie neerslae oor die Westelike en sentrale dele van die land oor die volgende paar dae verwag kan word. Plaaslike weerkenner George van der Merwe, sê ‘n sterk bo-sikloon sisteem wat onlangs oor Suider-Afrika beweeg het, het vir goeie reëns in die Noord-Kaap en Kharas-streek gesorg. Hy sê as die sisteem aktief bly hou dit goeie nuus in vir boere in die suide, westelike, en sentrale gedeeltes van Namibië:

