
Savanna Beef vier sterk eerste bedryfsjaar
Loading player...
Savanna Beef sê hy fokus op die toekoms en beoog verdere groei en werkskepping ná 'n sterk eerste bedryfsjaar. Tussen Augustus 2025 en 31 Julie 2026 het die maatskappy meer as 12 600 beeste geslag en verwerk en 267,95 miljoen Namibiese dollar aan produsente uitbetaal. Savanna Beef se werksmag het van 126 werknemers aan die einde van Februarie tot 237 teen die einde van Julie gegroei. Uitvoerende hoof, Ian Collard, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die maatskappy se verbeterde produksievermoë verbeter groei-potensiaal:

