
DA sê Lesufi misluk om vroue te beskerm
Loading player...
En ons sluit in Suid-Afrika af: Die DA beskuldig die Gautengse premier Panyaza Lesufi van voortslepende mislukking om inwoners, veral vroue, te beskerm al spog hy met sy tegnologies gevorderde misdaadbekampingstegnieke. Dit volg terwyl die polisie die ontdekking van nege vroue se liggame in Kemptonpark ondersoek. Solly Msimanga van die DA sê die kwessie van veiligheid en misdaad in Gauteng word vererger deur die provinsiale regering se versuim om sy basiese pligte en teikens wat hy vir homself stel, na te kom:

