Slaaf, Baas of Spanmaats - Wie doen wat in die huis?

Loading player...
In die ou dae het manlief gewerk en vroulief was tuis. Die algehele tradisionele denke is dan dat vroulief wat tuis is moet kosmaak en skoonmaak en kinders grootmaak.
Maar
In vandag se tyd werk altwee... So wie moet dan nou daardie verantwoordelikheid kry vir huis take?
Madeleen Steenkamp en Pulane Nel-Sekepe gesels oor hoe 'n moderne huishouding se verantwoordelikhede verdeel kan word in vandag se tyd.
3 Aug Afrikaans South Africa Leisure · Personal Journals

Other recent episodes

Menopouse – ’n nuwe fase wat begrip en ondersteuning vra

Pulane Nel-Sekepe vra vir Madeleen Steenkamp om ons meer te vertel oor menopouse – ’n natuurlike, maar dikwels uitdagende fase waardeur baie vroue gaan. Hoewel sommige vroue min simptome ervaar en ander dit baie intens beleef, is een ding seker: hormoonveranderinge kan ’n groot invloed hê, nie net op ’n…
8 Sep 7 min

Openbare liefkosing: Wat is die regte hoeveelheid?

Pulane en Madeleen gesels oor openbare liefkosings, meer algemeen bekend as PDA (Public Display of Affection). Madeleen verduidelik dat daar nie noodwendig ’n reg of verkeerd is wanneer dit by openbare liefdesbetuigings kom nie. Elke paartjie moet eerder hul eie unieke middeweg vind wat vir hulle albei werk. Dit is…
8 Sep 6 min

Kan kommunikasie jou verhouding red?

Madeleen Steenkamp, ’n kliniese sielkundige van Bloemfontein wat in verhoudings spesialiseer, deel met ons die twee belangrikste boustene van ’n gesonde verhouding – intimiteit en kommunikasie. In hierdie gesprek verduidelik Madeleen hoe hierdie twee aspekte van kardinale belang is om ’n verhouding sterk te hou en hoe paartjies dit doelbewus…
7 Sep 12 min

Maak jou wit-leuntjie dalk seerder as die waarheid wat jy probeer wegsteek?

Pulane Nel-Sekepe en Madeleen Steenkamp gesels oor die effek wat jok en wit leuentjies op ’n verhouding met jou lewensmaat kan hê. Madeleen deel ’n voorbeeld van ’n man wat ná vyf jaar uiteindelik eerlik teenoor sy vrou was oor ’n wit leuentjie. Sy was briesend – nie noodwendig oor…
3 Sep 10 min

Het julle dalk ook 'n 3de party in jul verhouding?

Pulane Nel-Sekepe en Madeleen Steenkamp gesels oor wie en wat alles as 'n 3de party kan indring op jou verhouding, en dit is nie noodwending 'n verneuk storie nie. Hoe jy dit hanteer as dit 'n probleem gaan raak gaan 'n groot impak hê op jou maat se reaksie, en…
5 Aug 7 min