#OntbytMetDoepieEnNina - Karlien Van Jaarsveld en Zaan Sonnekus

Loading player...
Zaan Sonnekus en Karlien van Jaarsveld se splinternuwe duet "Oor Mekaar" het opregte lirieke, pragtige harmonieë en 'n moderne Afrikaanse klank, vertel die lied die verhaal van twee mense wat keer op keer kies vir mekaar. 'n Vars, hartroerende duet wat beslis 'n plek op jou speellys verdien.
17 Jul Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min