#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond

Loading player...
Ons gesels weer vanoggend met Nadine Kallides, Huislening Konsultant by BetterBond oor of jy werklik 'n 10%-deposito nodig het en ook kan jy koop as jy onlangs van werk verander het?
14 Jul Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min