#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond

Loading player...
Vandag se huispraatjies vertel die Betterbond span hoekom jou droom nie tot n einde kom as jy nie goedgekeur word vir n huislening nie en watse stappe jy kan vat daarna..
30 Jun Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min