#OntbytMetDoepieEnNina - GEEWEEK (Roelien Potgieter - GROOTFM)

Loading player...
Ons skop ons GEEWEEK af deur te gesels met ons stasie bestuurder Roelien Potgieter oor wat GrootFM 90.5 NPC se mandaat is en waarom ons GEEWEEK doen, asook wie die keer voordeel trek daaruit.
25 May Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min