#OntbytMetDoepieEnNina - Ed Kowalczyk van LIVE

Loading player...
Doepie het gesels met die sanger van die immer bekende groep LIVE, Ed Kowalczyk oor hulle wat weer teen die einde van die jaar in SA kom kuier.
15 May Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min