
ActionSA brei uit in buurland, in aanloop tot verkiesing
Loading player...
ActionSA sê na dekades onder ANC-leierskap word die belofte van vryheid ondermyn deur gebrekkige dienslewering, toenemende werkloosheid en verswakte instellings. Die party sê hy het doelbewuste stappe gedoen om ʼn geloofwaardige, gestruktureerde alternatief te bou. ActionSA-woordvoerder Boitumelo Molefe sê hulle het die afgelope maande nasionaal uitgebrei met die doel om burgemeesterskandidate in talle provinsies aan te kondig, en leiers te identifiseer wat bevoeg en reg is om te regeer:

