
Sokker: Sundowns gereed vir Al Ahli-uitdaging
Loading player...
Sokker: Mamelodi Sundowns se afrigter, Miguel Cardoso, sê Al Ahli se sterbelaaide span skrik nie sy span af nie. Sundowns pak die Saoedi-Arabiese klub vanmiddag op Loftus Versfeld in die eerste ronde van die FIFA Afrika-Asië-Stille Oseaan-beker. Cardoso sê die uitslag sal afhang van die span se vertoning, moeite en konsentrasie. Sundowns is nog onoorwonne hierdie seisoen en het vir die toernooi gekwalifiseer nadat die klub die CAF Kampioeneliga gewen het. Cardoso sê die span is trots om Afrika te verteenwoordig:

