
SA het nie strukturele ongelykhede aangespreek nie
Loading player...
'n Professor aan die Stellenbosse Sakeskool, Armand Bam, sê Suid-Afrika het nie genoeg gedoen om strukturele ongelykhede uit te wis wat in apartheid gewortel is nie. Hy het teenoor SABC News die ongelykhede in welvaart en leierskap uitgelig en sê 'n klein persentasie besit die meerderheid van welvaart. Bam sê wit mans beklee steeds meer as 70-persent van leierskapsrolle. Hy beklemtoon die behoefte aan bewys-gegronde oplossings om ongelykheid te beëindig:

