
Trump loof veiligheidspan
Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump het sy veiligheidspan geloof vir hul vinnige optrede en die inhegtenisneming van 'n 31-jarige man ná 'n sluipmoord-poging Saterdagaand tydens die Withuis-korrespondentevereniging se dinee. Trump sê agente het vinnig en professioneel opgetree om die situasie te ontlont. Hy sê die reaksie toon die hoë vlak van beskerming en het bevestig die voorval sal hom nie daarvan weerhou om sy pligte voort te sit nie:

