
Maak die gewoontes, routine en rituele in jul verhouding ooit saak?
Loading player...
Natuurlik! Pulane en Madeleen gesels oor hoe gesonde en mooi gewoontes in jou verhouding eie is aan jou en jou maat. Julle roetines maak julle uniek en bring ’n gevoel van veiligheid, waar julle gemaklik voel en julleself kan wees. Dit gee jou ook ’n meetbare maatstaf waarvolgens jy kan agterkom as iets fout is—die oomblik wanneer julle ritueel skielik wegval of nie meer spontaan gebeur nie.

