#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond

Loading player...
Al ooit gewonder wie is BetterBond en hoe hulle jou volgende eiendom se aankope kan vergemaklik? Wel ons gee vir jou die antwoorde in vandag se Huispraatjies.
10 Mar Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min