Brittanje het VSA bygestaan met beslaglegging van Marinera

Loading player...
Die Britse minister van Verdediging, John Healey, sê die Verenigde Koninkryk het Amerika gehelp om ʼn olietenkskip wat onder die Russiese vlag vaar, te onderskep om skadu-skeepsaktiwiteit en diegene wat sanksies ontduik, te beveg. Amerikaanse magte het gister in die Noord-Atlantiese Oseaan aan boord van die Marinera gegaan. Healey sê hy het toestemming gegee dat weermagbasisse in die Verenigde Koninkryk en die Koninklike Vloot en Lugmag se bates gebruik word om die operasie te ondersteun:
8 Jan 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Cyril sê, nes Namport, daar's voordele aan die sluiting van Hormuz

Nes plaaslik deur Namport bevestig is, sê president Cyril Ramaphosa die konflik in die Midde-Ooste het die kollig op Suid-Afrika se hawens en hul strategiese waarde geplaas. Die konflik het handel deur die Straat van Hormoes drasties ontwrig, 'n belangrike skeepvaartroete nie net vir olie en gas nie, maar ook…
17 Mar 2AM 1 min

EU sal nie verbod op Russiese olie en gas lig nie

Die Europese Kommissie gaan nie die Europese Unie se verbod op Russiese olie en gas verslap nie. President Donald Trump se administrasie het verlede week besluit om sanksies tydelik op te hef sodat ander lande Russiese olie en petroleum wat reeds op vaartuie ter see is, kan koop. Die doel…
17 Mar 2AM 1 min

Ekonoom sê regering moet ingryp teen hoër olieprys

'n Ekonoom van die Noordwes-Universiteit se Sakeskool, Raymond Parsons, sê die toenemende Midde-Oosterse konflik veroorsaak uiters hoë wêreldwye oliepryse. Parsons sê Suid-Afrika is 'n olie-afhanklike ekonomie en kan hoër vervoer- en voorsieningskoste, stygende brandstof- en kunsmispryse, en druk op inflasie en groei te wagte wees. Hy glo gekoördineerde regeringsoptrede, duidelike…
17 Mar 1AM 1 min

Gesondheid verduidelik fase een van Visie April 2026 

Fase een van die sogenaamde Visie April 2026, wat vereis dat staatsamptenare streng staatsgesondheidsfasiliteite moet gebruik, sal aanvanklik van toepassing wees op ongeveer 294 senior regeringsamptenare. Dit sluit in die president, visepresident, eerste minister en adjunk-eerste minister, kabinetsministers en hul adjunkte, parlementslede, streekgoewerneurs, sowel as hoofde van sleutelinstellings soos die polisie, weermag, korrektiewe dienste en…
17 Mar 1AM 1 min