
Cyril sê, nes Namport, daar's voordele aan die sluiting van Hormuz
Loading player...
Nes plaaslik deur Namport bevestig is, sê president Cyril Ramaphosa die konflik in die Midde-Ooste het die kollig op Suid-Afrika se hawens en hul strategiese waarde geplaas. Die konflik het handel deur die Straat van Hormoes drasties ontwrig, 'n belangrike skeepvaartroete nie net vir olie en gas nie, maar ook vir kunsmis. Ramaphosa sê wanneer groot skeepvaartroetes ontwrig word, het Suid-Afrika die geleentheid om homself as 'n alternatiewe spilpunt te plaas:

