
Tshwane se water- en kragonderbrekings wek kommer
Loading player...
Die DA in Tshwane het kommer uitgespreek oor die voortslepende water- en kragonderbrekings in sommige dele van die metro. Die party sê baie onderbrekings word veroorsaak deur gure weerstoestande, maar ook deur onwettige verbindings, vandalisme en kabeldiefstal. Dana Wannenburg van die DA sê een van die grootste bydraende faktore is steeds die gebrek aan instandhouding, personeel, toerusting en materiaal wat lei tot langer hersteltyd en herhaalde probleme:

