#OntbytMetDoepieEnNina - GEEWEEK (Roelien Potgieter & Atterbury Trust)

Loading player...
Ons skop af met ons GeeWeek deur te gesels met Roelien Potgieter, Algemene Bestuurder van GROOTfm 90.5 NPC om te gesels oor die hart van GrootFM. Louis vd Watt, die stigter van Atterbury Property & Atterbury Trust, Armond Boshoff Hoof- Uitvoerende Beampte van Atterbury Property en Ananja Koen, wat Atterbury Trust se Operasionele Bestuurder is het ook kom gesels oor waar alles begin het en hoekom hulle altyd teruggee!
27 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min