#OntbytMetDoepieEnNina - Myan Subrayan & CJ Van Der Linde

Loading player...
Myan Subrayan het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina, om te gesels oor sy nuutste boek, Raising Champions: The path to greatness starts at home. Een van die legendes waaroor die boek handel, wêreldbekerwenner, CJ van der Linde, kuier saam en deel van sy insigte ook.
2 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min