#DieGrootTrek - Liezel van Intiem - 31 Julie

Loading player...
Liefste Liezel van Intiem het gekuier op die GrootTrek en kosbare, kleinood gedagtes kom deel rondom die huwelik...
31 Jul 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Herman Kleinhans

Herman het sy nuwe enkelsnit "Verlang" kom bekendstel. Nina het toe ook besluit aangesien Herman onlang pa geword het dat sy Doepie en Herman se doekruil vernuf wil toets
24 Apr 15 min