BKS: Landelike slaghuise moet aandag kry, meen minister

Loading player...
Die regering beplan om in plattelandse slagpale en dieregesondheidsnavorsing te belê om siektebeheer te bevorder en die vee-ekonomie te versterk. Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die aankondiging gedoen op die bek-en-klouseer-indaba in Roodeplaat, Pretoria, waar hy die verouderde reaksiestelsels en vertragings in entstofvervaardiging gekritiseer het. Hy sê die nuwe beleggings in plattelandse slagpale en voerkrale, veral in Limpopo, Mpumalanga, en KwaZulu-Natal, sal help om die onwettige beweging van vee te verminder en wetstoepassing te bevorder:
21 Jul 2025 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Naretu se Namib Mills lede staak

Namib Mills se werkers, wat lede van Naretu is, staak tans. Werkers is ontevrede oor verskeie kwessies en volgens berigte wil Namib Mills se bestuur nie daaraan toegee nie. Mills sê op sy beurt eise is buitensporig en nie markverwant nie en het die werkers uitgesluit. Die betoging volg nadat…
12 Jan 2AM 1 min

Powell sê klagtes handel oor rentekoers nie raad se gebou nie

Federale aanklaers het 'n kriminele ondersoek na die voorsitter van die Federale Reserweraad, Jerome Powell, geopen. Powell sê dat die Amerikaanse departement van justisie die agentskap met dagvaardings bedien het en met 'n kriminele aanklag gedreig het oor getuienis wat hy aan 'n Senaatskomitee gelewer het oor opknappings aan die…
12 Jan 2AM 1 min

Kenner reageer op afhanklikheid van kraginvoere

Reaksie word ontvang op berigte dat Namibië in Oktober 2025 slegs 37,8 persent van sy totale vraag na energie kon opwek en moes 62,2 persent, of amper 261 000 megawatt-ure, van die totale krag wat gedurende die maand aan die plaaslike ekonomie verskaf is, invoer. Harald Schütt, plaaslike energie kenner…
12 Jan 1AM 1 min

SAPD behaal groot sukses met vervalste goedere

Die polisie en sy misdaadbestrydingsvennote het tydens landswye operasies gesamentlik beslag gelê op nagemaakte en onwettige goedere ter waarde van meer as 350 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê multidissiplinêre operasies tydens Desember 2025 is onderskeidelik in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap uitgevoer. Sy sê nagemaakte en onwettige…
12 Jan 1AM 1 min

SA se matrieks hoor vandag

Graad 12-matriekuitslae word vandag aangekondig en in die lig daarvan vra die Vereniging van Staatsamptenare die 2025-matrikulante, voornemende studente en hul ouers om uiters waaksaam te bly wanneer hulle vir tersiêre onderwys aansoek doen en registreer. Die vereniging se woordvoerder, Claude Naicker, is bekommerd oor die historiese toename in ongeregistreerde…
12 Jan 12AM 1 min