
SAPD behaal groot sukses met vervalste goedere
Loading player...
Die polisie en sy misdaadbestrydingsvennote het tydens landswye operasies gesamentlik beslag gelê op nagemaakte en onwettige goedere ter waarde van meer as 350 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê multidissiplinêre operasies tydens Desember 2025 is onderskeidelik in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap uitgevoer. Sy sê nagemaakte en onwettige goedere ter waarde van byna 600 000 rand is gekonfiskeer, insluitend ontwerpershandelsmerkklere, sportklere, skoene, juweliersware, skoonheidsmiddels en selfoonbykomstighede:

