Powell sê klagtes handel oor rentekoers nie raad se gebou nie

Loading player...
Federale aanklaers het 'n kriminele ondersoek na die voorsitter van die Federale Reserweraad, Jerome Powell, geopen. Powell sê dat die Amerikaanse departement van justisie die agentskap met dagvaardings bedien het en met 'n kriminele aanklag gedreig het oor getuienis wat hy aan 'n Senaatskomitee gelewer het oor opknappings aan die geboue van die Federale Reserweraad. Hy het die ondersoek "ongekend" genoem en gesê hy glo dit is geopen omdat hy Donald Trump se woede uitgelok het omdat hy geweier het om rentekoerse te verlaag ten spyte van herhaalde openbare druk van die president.
12 Jan 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Rehoboth en dwelms onder die loep

Nadat vyf mense op dwelmverwante aanklagte in hegtenis geneem is, is die dorp Rehoboth onder ondersoek geplaas vir dwelmgebruik. Naomi Fisch en haar kêrel, Steven Schneiders, is onder diegene wat aangehou is. Rehoboth inwoners beweer dat dwelmbase en dwelmmisbruik op die dorp floreer. Rehoboth is een van die top dorpe…
12 Jan 3AM 1 min

GNU-ministers bestee R450m op reise, S&T in 18 maande

ActionSA sê ministers in die regering van nasionale eenheid het in die eerste 18 maande van hul termyn byna 450 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan reis- en verblyfkoste bestee. Die party sê hierdie bedrag sal tot 500 miljoen rand styg namate uitstaande parlementêre antwoorde gefinaliseer word. Alan Beesley van ActionSA sê…
12 Jan 3AM 1 min

Ballotti besoek skole met begin van akademiese jaar

Die adjunkminister van onderwys, Dino Ballotti, het vanoggend verrassingsbesoeke aan skole in Windhoek afgelê om die eerste dag van die 2026 akademiese jaar af te skop. Ballotti het leerders aangemoedig om die nuwe skooljaar met toewyding en 'n positiewe ingesteldheid te verwelkom, en die belangrikheid van onderwys in die vorming…
12 Jan 2AM 1 min

Suid-Afrika 'krap waar dit nie jeuk nie'

Reaksie word ontvang oor die Will for Peace 2026-oefening met Iran, China en Rusland in Simonstad in die Wes-Kaap. Die DA die Departement van Verdediging misbruik die Brics-alliansie om militêre belyning te verberg. Volgens politieke ontleder, professor Andre Duvenhage vind Suid Afrika hom aan die verkeerde kant van geskiedenis. Hy…
12 Jan 2AM 1 min

Naretu se Namib Mills lede staak

Namib Mills se werkers, wat lede van Naretu is, staak tans. Werkers is ontevrede oor verskeie kwessies en volgens berigte wil Namib Mills se bestuur nie daaraan toegee nie. Mills sê op sy beurt eise is buitensporig en nie markverwant nie en het die werkers uitgesluit. Die betoging volg nadat…
12 Jan 2AM 1 min