SA se bouregulasies moet dringend hersien word

Loading player...
Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê die instorting van die gebou in George wat 34 lewens geëis en meer as 28 mense beseer het, maak die hersiening van alle nasionale bouregulasies noodsaaklik. Hy sê sy departement, die Ingenieursraad van Suid-Afrika, en die Raad vir die Geboude Omgewing is gesamentlik verbind tot die bevordering van verandering in die beboude omgewingsektor om soortgelyke tragedies te voorkom en die openbare veiligheid te verseker. Macpherson sê hulle sal dringend hervormings aan die parlement voorlê om toesig te versterk om soortgelyke voorvalle te verhoed:
21 Jul 2025 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Naretu se Namib Mills lede staak

Namib Mills se werkers, wat lede van Naretu is, staak tans. Werkers is ontevrede oor verskeie kwessies en volgens berigte wil Namib Mills se bestuur nie daaraan toegee nie. Mills sê op sy beurt eise is buitensporig en nie markverwant nie en het die werkers uitgesluit. Die betoging volg nadat…
12 Jan 2AM 1 min

Powell sê klagtes handel oor rentekoers nie raad se gebou nie

Federale aanklaers het 'n kriminele ondersoek na die voorsitter van die Federale Reserweraad, Jerome Powell, geopen. Powell sê dat die Amerikaanse departement van justisie die agentskap met dagvaardings bedien het en met 'n kriminele aanklag gedreig het oor getuienis wat hy aan 'n Senaatskomitee gelewer het oor opknappings aan die…
12 Jan 2AM 1 min

Kenner reageer op afhanklikheid van kraginvoere

Reaksie word ontvang op berigte dat Namibië in Oktober 2025 slegs 37,8 persent van sy totale vraag na energie kon opwek en moes 62,2 persent, of amper 261 000 megawatt-ure, van die totale krag wat gedurende die maand aan die plaaslike ekonomie verskaf is, invoer. Harald Schütt, plaaslike energie kenner…
12 Jan 1AM 1 min

SAPD behaal groot sukses met vervalste goedere

Die polisie en sy misdaadbestrydingsvennote het tydens landswye operasies gesamentlik beslag gelê op nagemaakte en onwettige goedere ter waarde van meer as 350 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê multidissiplinêre operasies tydens Desember 2025 is onderskeidelik in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap uitgevoer. Sy sê nagemaakte en onwettige…
12 Jan 1AM 1 min

SA se matrieks hoor vandag

Graad 12-matriekuitslae word vandag aangekondig en in die lig daarvan vra die Vereniging van Staatsamptenare die 2025-matrikulante, voornemende studente en hul ouers om uiters waaksaam te bly wanneer hulle vir tersiêre onderwys aansoek doen en registreer. Die vereniging se woordvoerder, Claude Naicker, is bekommerd oor die historiese toename in ongeregistreerde…
12 Jan 12AM 1 min