#DieGrootTrek - GrootGeld Aftrede (Deel 2)

Loading player...
In die maand se GrootGeld wat met trots geborg word deur PSG Silverlakes gesels Jan en Denise met ons oor die oorlog tussen Israel en Iran en wat dit in markte gemaak het asook die vervolging van die gesprek wat hulle met Nina gehad het oor hoeveel jy nodig het om gemaklik af te tree.
24 Jun 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min