#DieGrootTrek - Mans Geestesgesondheid Bewusmaking

Loading player...
Dit is Mans Geestesgesondheids-bewusmakings maand en sielkundige, Dr Emsie Fuhri, het kom gesels met Doepie en Nina oor mans wat lei aan trauma en depressie en praktiese raad gegee oor hoe om uit die gat uit te kom en hulle geestegesondheid te verbeter.
19 Jun 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min