#DieGrootTrek - GeeWeek (Kairos Bestuur)

Loading player...
Die bestuur van Kairos, Julie Maritz en Marius Lubbe, het kom kuier by Doepie en Nina op die GrootTrek en stories kom deel van hartseer maar ook van hoop...
29 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min