#DieGrootTrek - Riana Nel Kies Enkelsnit

Loading player...
Riana Nel kuier by Doepie en Nina op die GrootTrek om te gesels oor haar nuwe enkelsnit, Kies. Sy deel ook haar getuienis van haar en haar man se ontmoeting en moedig jong meisies aan om te wag vir die regte een, wat God vir hulle gekies het...
2 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min