#DieGrootTrek - Outopsietafel deur Ryan Blumenthal

Loading player...
Ryan Blumenthal is 'n forensiese patoloog en een van net 80 in die land wat verantwoordelik is vir nadoodse ondersoeke. Sy nuwe boek "Outopsietafel" deel hy sy persoonlike staaltjies en ook gee ook insig in wat Suid-Afrika anders maak in die veld as enige ander plek in die wêreld.
8 Apr 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min