#DieGrootTrek - Sir Herbert Baker Biography deur John Stewart

Loading player...
As jy hou van jou geskiedenis en mal is oor argitektuur dan is die gesprek met John Stewart iets wat jy nie kan misloop nie. John is uit Engeland om te kom gesels oor sy nuwe Biografie oor die lewe van bekende Argitek Sir Herbert Baker wat onderandere die Unie gebou en Pretoria stasie ontwerp het.
11 Mar 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min